5 Comments

  1. Baie geluk met jou vdag Diné! Wil maar net sê dat ek jou pragtige blog baie geniet, en dit laat my nogal ‘n bietjie giggel in my mou dat ek my familie deesdae makliker oor die internet kan leer ken as in die persoon. Hoeveel mens per blog regtig leer ken is nou wel ‘n ander vraag, maar nouja, ek hou baie van die droompie. Laat dit met jou goedgaan, en mooi wense vir die jaar wat voorlê. En geniet Kaapstad, dis ‘n beste plek. ☺☺

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *